REMIX

kuns

eentonig nooi jou uit om die snitte op die album te hervermeng (remix). Die sample-pakette hieronder bevat volledige onderdele vir die snitte, beide in die oorspronklike 24bit .wav formaat, asook in liggewig 256kbps .mp3 formaat. Die lys hieronder sal oor die komende dae groei tot die volledige album as onderdele beskikbaar is.

Die sample-pakette word soos die album onder die volgende lisensie beskikbaar gemaak:

Creative Commons License
Erkenning-Niekommersieel 3.0 Taiwan.

Jy't geen verdere toestemming nodig om 'n remix te maak nie. As jy wil hê dat jou remix op hierdie bladsy verskyn, kontak eentonig:

e-adres

SAMPLE-PAKETTE:

 

snit bpm .wav     .mp3    
               
01. voor ek my kop verander 80 WAV 123MB
MP3 13MB
               
02. snert 118 WAV 140MB
MP3 16MB
               
03. hoekom 94 WAV 71MB
MP3 7MB
               
05. sy was afrikaans 120 WAV 158MB
MP3 20MB
               

 

REMIXES:

 

kunstenaar   titel   .mp3  
           
Min of Meer   Hoekom (Ketel koord om jou nek Mix) ZIP
           
Min of Meer   Sy was Afrikaans (Bobotie Mix) ZIP